Skip to main content

‘n Man in die Verenigde State het sy eie dood vervals om die betaling van kinderonderhoud aan sy eks te ontduik.

Hy het onwettig toegang tot die internet-sterfteregisterstelsel verkry en hom as ‘n dokter voorgedoen om sy dood te sertifiseer.

Hy het ook ongemagtigde toegang tot verskeie staatsbeheerde webwerwe verkry, wat daartoe gelei het dat sy vals sterfterekord in verskeie regeringsdatabasisse verskyn het.

As deel van ’n pleitooreenkoms moet hy R2,2 miljoen aan kinderonderhoud en R1,5 miljoen terugbetaal aan die regering en besighede wat hy bedrieg het.

Leave a Reply

error: Content is protected !!