IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS:
- Geel Vlak 1 Waarskuwing: Skadelike wind en hoë golwe word verwag tussen Oos-Londen en Durban.
- Geel Vlak 1 Waarskuwing: Erge donderstorms geassosieer met moontlike sterk winde, swaar reënbuie en moontlike hael word oor die westelike en suidelike deel van Vrystaat, die westelike deel van Noordwes, asook die uiterste noord-oostelike deel van Noord-Kaap en die oostelike binneland van die Oos-Kaap verwag.
BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS:
Uiters hoë brandgevaar-toestande word verwag oor die sentrale deel van Noord-Kaap asook die
Sondagsriviervallei-munisipaliteit van die Oos-Kaap.
PRETORIA:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 11/26
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Ekstreem
JOHANNESBURG:
Gedeeltelik Bewolk
Minimum/Maksimum: 12/24
VEREENIGING:
Gedeeltelik bewolk met enkele buie en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 12/25
MBOMBELA:
Oggend mis, andersins mooiweer.
Minimum/Maksimum: 14/28
POLOKWANE:
Mooiweer
Minimum/Maksimum: 11/29
MAHIKENG:
Gedeeltelik bewolk met enkele buie en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 15/29
VRYBURG:
Gedeeltelik bewolk, winderig met enkele buie en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 16/32
BLOEMFONTEIN:
Gedeeltelik bewolk, winderig met enkele buie en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 13/31
KIMBERLEY:
Gedeeltelik bewolk, winderig met enkele buie en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 18/32
UPINGTON:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 16/31
KAAPSTAD:
Bewolk met oggendreën.
Wind: Matig noordwes in die oggend, andersins matig tot vars suidwestelik tot suidwaarts.
Minimum/Maksimum: 15/20
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog
GEORGE:
Gedeeltelik bewolk in die oggend, andersins bewolk met buie reën in die aand.
Wind: Lig tot matig westelik in die oggend, andersins matig tot vars suidwestelik.
Minimum/Maksimum: 14/20
GQEBERHA:
Bewolk in die oggend en aand, andersins gedeeltelik bewolk met enkele buie en donderbuie.
Wind: Aanvanklik lig en wisselvallig, andersins vars tot sterk suid-westelik.
Minimum/Maksimum: 15/23
OOS-LONDEN:
Aanvanklik gedeeltelik bewolk, andersins bewolk met verspreide buie en donderbuie.
Wind: Matig tot fris noordoos, word vars tot sterk suid-westelik in die middag.
Minimum/Maksimum: 15/25
DURBAN:
Gedeeltelik bewolk met geïsoleerde aandbuie en donderbuie.
Wind: Matig tot fris noordoos.
Minimum/Maksimum: 15/24
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Ekstreem
RICHARDSBAAI:
Gedeeltelik bewolk met geïsoleerde aandbuie en donderbuie.
Wind: Matig tot fris noordoos.
Minimum/Maksimum: 16/25
PIETERMARITZBURG:
Gedeeltelik bewolk met geïsoleerde aandbuie en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 11/31
Bron: SAWD