Skip to main content

IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS:

Geel Vlak 2 waarskuwing vir erge donderstorms met skadelike winde, oormatige weerlig en hael word oor

die westelike dele van KwaZulu-Natal asook die oostelike Hoëveld en Platorand van Mpumalanga verwag.

BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS:

Uiters hoë brandgevaartoestande word verwag oor die sentrale en noordoostelike dele van die Noord-

Kaap asook die noordoostelike dele van die Wes-Kaap.

PRETORIA:

Mooiweer wat oorgaan in gedeeltelik bewolk met geïsoleerde middag-donderbuie.

Minimum/Maksimum: 13/30

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog

JOHANNESBURG:

Mooiweer wat oorgaan in gedeeltelik bewolk met geïsoleerde middag-donderbuie.

Minimum/Maksimum: 12/27

VEREENIGING:

Mooiweer wat oorgaan in gedeeltelik bewolk met geïsoleerde middag-donderbuie.

Minimum/Maksimum: 12/28

MBOMBELA:

Gedeeltelik bewolk met verspreide donderbuie in die middag.

Minimum/Maksimum: 15/28

POLOKWANE:

Gedeeltelik bewolk.

Minimum/Maksimum: 12/25

MAHIKENG:

Gedeeltelik bewolk en winderig, met geïsoleerde donderbuie in die middag.

Minimum/Maksimum: 15/30

VRYBURG:

Gedeeltelik bewolk en winderig, met geïsoleerde donderbuie in die middag.

Minimum/Maksimum: 14/31

BLOEMFONTEIN:

Gedeeltelik bewolk en winderig, met geïsoleerde donderbuie in die middag.

Minimum/Maksimum: 12/30

KIMBERLEY:

Gedeeltelik bewolk en winderig, met geïsoleerde donderbuie in die middag.

Minimum/Maksimum: 16/32

UPINGTON:

Gedeeltelik bewolk en winderig.

Minimum/Maksimum: 23/36

KAAPSTAD:

By tye bewolk met miskolle in die oggend.

Wind: Lig tot matig noordwes.

Minimum/Maksimum: 14/20

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Baie hoog

GEORGE:

Soms bewolk met miskolle in die oggend.

Wind: lig oos, word matig suidwes.

Minimum/Maksimum: 14/22

GQEBERHA:

Mooiweer, maar word gedeeltelik bewolk in die middag.

Wind: Matig tot fris oostelik.

Minimum/Maksimum: 15/24

OOS-LONDEN:

Mooiweer en word gedeeltelik bewolk in die middag.

Wind: Matig tot fris noordoos.

Minimum/Maksimum: 17/25

DURBAN:

Gedeeltelik bewolk met enkele buie en donderbuie.

Wind: Matig tot fris noord tot noordoos, by tye soms sterk.

Minimum/Maksimum: 17/25

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Ekstreem

RICHARDSBAAI:

Gedeeltelik bewolk met enkele buie en donderbuie.

Wind: Matig tot fris noord tot noordoos, word sterk in die middag.

Minimum/Maksimum: 18/28

PIETERMARITZBURG:

Miskolle in die oggend, andersins gedeeltelik bewolk met verspreide donderbuie.

Minimum/Maksimum: 13/29

Bron: SAWD

Leave a Reply

error: Content is protected !!