Skip to main content

IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS:

Geel vlak 1 Waarskuwing: Skadelike wind en golwe word verwag tussen Houtbaai en Hermanus tot

laatoggend.

BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS:

Uiters hoë brandgevaartoestande word in die westelike dele van Noord-Kaap en die Matzikana-

munisipaliteit van die Wes-Kaap verwag.

ADVIES:

Hittegolftoestande met aanhoudende hoë temperature word oor Nama Khoi- en Kamiesberg-

munisipaliteite en die Matzikama-munisipaliteit van die Wes-Kaap tot Saterdag verwag, maar van Vrydag

tot Sondag oor Patensie, Uitenhage, Addo, Grahamstad en Bisho gebiede van die Oos-Kaap.

PRETORIA:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 10/25

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog

JOHANNESBURG:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 8/23

VEREENIGING:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 6/24

MBOMBELA:

Bewolk in die oggend, andersins gedeeltelik bewolk.

Minimum/Maksimum: 11/20

POLOKWANE:

Gedeeltelik bewolk.

Minimum/Maksimum: 9/19

MAHIKENG:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 10/27

VRYBURG:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 5/28

BLOEMFONTEIN:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 5/25

KIMBERLEY:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 7/27

UPINGTON:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 15/31

KAAPSTAD:

Mooiweer.

Wind: Lig en wisselvallig.

Minimum/Maksimum: 21/34

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Baie hoog

GEORGE:

Oggendmis, andersins mooiweer.

Wind: Lig en wisselvallig.

Minimum/Maksimum: 11/28

GQEBERHA:

Mooiweer.

Wind: Lig noordoos, word vanaf die middag matig tot fris oostelik.

Minimum/Maksimum: 13/24

OOS-LONDEN:

Mooiweer.

Wind: Matig tot fris noordoos.

Minimum/Maksimum: 14/24

DURBAN:

Mooiweer.

Wind: matig tot fris noordoos.

Minimum/Maksimum: 13/23

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog

RICHARDSBAAI:

Gedeeltelik bewolk en word mooiweer.

Wind: Lig noordwes in die oggend, word matig oos tot noordoos van laatoggend af.

Minimum/Maksimum: 14/24

PIETERMARITZBURG:

Oggend miskolle, andersins mooiweer.

Minimum/Maksimum: 9/23

Bron: SAWD

Leave a Reply

error: Content is protected !!