Skip to main content

BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS:

Uiters hoë brandgevaartoestande word oor die Richersveld Munisipaliteit van die Noord-Kaap verwag.

ADVIES:

Hittegolf toestande met aanhoudende hoë temperature word verwag oor die Richersveld Munisipaliteit

van die Noord-Kaap vanaf Woensdag, maar oor die Nama Khoi en Kamiesberg Munisipaliteite en die

Matzikama-munisipaliteit van die Wes-Kaap vanaf Donderdag tot Saterdag.

PRETORIA:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 8/24

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Ekstreem

JOHANNESBURG:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 6/22

VEREENIGING:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 4/22

MBOMBELA:

Gedeeltelik bewolk, met motreën in die aand.

Minimum/Maksimum: 10/21

POLOKWANE:

Gedeeltelik bewolk.

Minimum/Maksimum: 10/20

MAHIKENG:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 7/24

VRYBURG:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 2/26

BLOEMFONTEIN:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 2/22

KIMBERLEY:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 5/24

UPINGTON:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 7/29

KAAPSTAD:

Mooiweer.

Wind: Lig tot matig suid tot suidoos, wat oorslaan na vars tot sterk van die middag af.

Minimum/Maksimum: 11/22

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog

GEORGE:

Mooiweer.

Wind: Lig noordoos, word matig tot fris oostelik vanaf laatoggend.

Minimum/Maksimum: 9/17

GQEBERHA:

Gedeeltelik bewolk.

Wind: Matig oostelik en word fris tot sterk.

Minimum/Maksimum: 10/20

OOS-LONDEN:

Gedeeltelik bewolk.

Wind: Matig suidoos, draai na noordoos teen die middag.

Minimum/Maksimum: 10/19

DURBAN:

Gedeeltelik bewolk met enkele aandbuie reën.

Wind: Matig suid tot suidoos.

Minimum/Maksimum: 12/19

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Ekstreem

RICHARDSBAAI:

Gedeeltelik bewolk met enkele aandbuie reën.

Wind: Matig tot fris suid tot suidwes.

Minimum/Maksimum: 14/20

PIETERMARITZBURG:

Oggend mis, andersins gedeeltelik bewolk met enkele buie reën.

Minimum/Maksimum: 5/17

 

Bron: SAWD

Leave a Reply

error: Content is protected !!