IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS:
Geel Vlak 2 Waarskuwing: Skadelike golwe word in die oggend tussen Kaap Agulhas en Plettenbergbaai
verwag.
ADVIES:
Baie koue, nat en winderige toestande wat lei tot dagtemperature van 10-grade Celsius en onder, word
verwag op die hoogliggende gebiede van die West-Kaap en Noord-Kaap.
PRETORIA:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 7/21
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog
JOHANNESBURG:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: 3/19
VEREENIGING:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 0/18
MBOMBELA:
Aanvanklik bewolk, andersins gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 9/21
POLOKWANE:
Gedeeltelik bewolk, wat oorslaan na mooiweer teen laatoggend.
Minimum/Maksimum: 9/24
MAHIKENG:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 3/23
VRYBURG:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: -2/21
BLOEMFONTEIN:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: -2/18
KIMBERLEY:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 1/18
UPINGTON:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 4/21
KAAPSTAD:
Gedeeltelik bewolk.
Wind: Lig en wisselvallig in die oggend, andersins fris suidoos.
Minimum/Maksimum: 8/15
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog
GEORGE:
Bewolk met oggendreën wat in die aand gedeeltelik bewolk word.
Wind: Matig westelik tot suidwes, word suidoos in die aand.
Minimum/Maksimum: 7/14
GQEBERHA:
Bewolk met geïsoleerde oggendbuie, wat oorslaan na gedeeltelik bewolk in die middag.
Wind: Fris tot sterk westelik, word lig vanaf laatmiddag.
Minimum/Maksimum: 7/18
OOS-LONDEN:
Bewolk tot gedeeltelik bewolk.
Wind: Fris suidwes, word lig tot matig vanaf laatmiddag.
Minimum/Maksimum: 10/19
DURBAN:
Gedeeltelik bewolk.
Wind: Matig tot fris suid tot suidwes.
Minimum/Maksimum: 13/19
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Laag
RICHARDSBAAI:
Gedeeltelik bewolk met geïsoleerde oggendbuie en reën, word laatoggend mooiweer.
Wind: Matig tot fris suid tot suidwes.
Minimum/Maksimum: 16/19
PIETERMARITZBURG:
Oggendmis, andersins mooiweer wat oorgaan in gedeeltelik bewolk in die middag.
Minimum/Maksimum: 9/17
Bron: SAWD