IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS:
- Oranje vlak 5 Waarskuwing: Ontwrigtende sneeuval word oor die Witzenberg en Breede Vallei-munisipaliteite van die Wes-Kaap verwag.
- Oranje vlak 5 Waarskuwing: Skadelike winde en hoë golwe word tussen Kaap Agulhas en Plettenbergbaai verwag.
- Geel vlak 4 Waarskuwing: Skadelike winde en hoë golwe word verwag tussen Kaap Columbine en Kaap Agulhas.
- Geel vlak 4 Waarskuwing: Skadelike winde en hoë golwe word verwag tussen Plettenbergbaai en Kei Mouth.
- Geel vlak 4 Waarskuwing: Ontwrigtende sneeuval word verwag oor die oor die suidelike hoë grond van Namakwa-distrik van die Noord-Kaap, die Kaapse Wynlande, Klein- en Sentraal-Karoo van die Wes-Kaap en die Ubuntu Plaaslike Munisipaliteit van die Noord-Kaap.
- Geel vlak 1 Waarskuwing: Ontwrigtende reënval word verwag op plekke in die suidwestelike dele van KwaZulu Natal.
- Geel vlak 1 Waarskuwing: Ontwrigtende sneeuval word oor die hoogliggende gebied van die Oos-Kaapse binneland verwag.
- Geel vlak 1 Waarskuwing: Skadelike winde word oor Nelson Mandelabaai-metro, die Sondagsriviervallei, Kouga en Ndlambe Plaaslik Munisipaliteite verwag.
BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS:
Uiters hoë brandgevaar toestande word op plekke in die Noordwes Provinsie verwag.
ADVIES:
Baie koue, nat en winderige toestande wat lei tot dagtemperature van 10-grade Celsius en onder, word
op plekke oor die Wes- en Noord-Kaap verwag, sowel as plekke oor die oostelike binneland van die Oos-
Kaap vanaf Sondag tot Dinsdag.
PRETORIA:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: 11/23
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog
JOHANNESBURG:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: 6/20
VEREENIGING:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: 5/20
MBOMBELA:
Bewolk met enkele buie en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 17/20
POLOKWANE:
Gedeeltelik bewolk met enkele buie en donderbuie teen laatoggend.
Minimum/Maksimum: 18/29
MAHIKENG:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: 5/21
VRYBURG:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: 2/19
BLOEMFONTEIN:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: 4/13
KIMBERLEY:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: 3/15
UPINGTON:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: 4/16
KAAPSTAD:
Bewolk met verspreide tot wydverspreide buie reën.
Wind: Sterk suidwestelik.
Minimum/Maksimum: 9/13
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog
GEORGE:
Bewolk tot gedeeltelik bewolk met verspreide buie reën vanaf die middag.
Wind: Sterk tot byna stormwind wes tot suidwes.
Minimum/Maksimum: 8/13
GQEBERHA:
Gedeeltelik bewolk, wat oorslaan na bewolk met verspreide buie en donderbuie in die middag.
Wind: Fris tot sterk westelik, bereik stormsterkte suidwes in die middag.
Minimum/Maksimum: 8/18
OOS-LONDEN:
Mooiweer, word bewolk met enkele buie en donderbuie vanaf die middag.
Wind: Matig tot fris westelik, word sterk suidwestelik in die middag.
Minimum/Maksimum: 9/20
DURBAN:
Bewolk met wydverspreide buie en donderbuie.
Wind: Lig tot matig suid tot suidwes.
Minimum/Maksimum: 12/17
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Laag
RICHARDSBAAI:
Bewolk met verspreide buie en donderbuie.
Wind: Lig tot matig suid tot suidoos.
Minimum/Maksimum: 13/19
PIETERMARITZBURG:
Bewolk met verspreide buie en donderbuie.
Minimum/Maksimum: 6/12
Bron: SAWD