Skip to main content

IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS:

Geel vlak 1 waarskuwing vir skadelike winde word oor die noordelike dele van Noord-Kaap verwag.

BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS:

Uiters hoë brandgevaar toestande word verwag oor die sentrale en oostelike dele van Noord-Kaap en

die westelike dele van Noordwes.

PRETORIA:

Gedeeltelik bewolk.

Minimum/Maksimum: 8/22

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog

JOHANNESBURG:

Gedeeltelik bewolk.

Minimum/Maksimum: 6/16

VEREENIGING:

Gedeeltelik bewolk.

Minimum/Maksimum: 5/22

MBOMBELA:

Bewolk, wat oorslaan na gedeeltelik bewolk in die middag.

Minimum/Maksimum: 10/20

POLOKWANE:

Bewolk, wat oorslaan na gedeeltelik bewolk in die middag.

Minimum/Maksimum: 8/20

MAHIKENG:

Gedeeltelik bewolk en winderig, wat oorslaan na mooiweer in die middag.

Minimum/Maksimum: 10/24

VRYBURG:

Mooiweer en winderig, wat oorslaan na gedeeltelik bewolk in die middag.

Minimum/Maksimum: 9/26

BLOEMFONTEIN:

Mooiweer en winderig, en word gedeeltelik bewolk in die middag.

Minimum/Maksimum: 8/23

KIMBERLEY:

Mooiweer en winderig, wat oorslaan na gedeeltelik bewolk in die middag met enkele buie en

donderbuie.

Minimum/Maksimum: 10/27

UPINGTON:

Mooiweer en winderig, wat oorslaan na gedeeltelik bewolk in die middag met enkele buie en

donderbuie.

Minimum/Maksimum: 17/32

KAAPSTAD:

Mooiweer

Wind: Lig tot matig suid tot suidoos wat in die aand noord tot noordwes word.

Minimum/Maksimum: 15/29

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog

GEORGE:

Mooiweer.

Wind: Lig en veranderlik, word matig oos tot suidoos in die aand.

Minimum/Maksimum: 9/23

GQEBERHA:

Mooiweer, word gedeeltelik bewolk in die middag.

Wind: Matig noordoos

Minimum/Maksimum: 13/25

OOS-LONDEN:

Mooiweer, word gedeeltelik bewolk in die middag.

Wind: Matig tot fris noordoos

Minimum/Maksimum: 12/25

DURBAN:

Gedeeltelik bewolk.

Wind: Matig tot fris noordoos.

Minimum/Maksimum: 11/22

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Laag

RICHARDSBAAI:

Gedeeltelik bewolk

Wind: Matig oostelik in die oggend, andersins matig tot fris noordoos.

Minimum/Maksimum: 11/23

PIETERMARITZBURG:

Miskolle in die oggend, andersins gedeeltelik bewolk.

Minimum/Maksimum: 8/22

 

Bron: SAWD

Leave a Reply

error: Content is protected !!