Skip to main content

IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS:

Geel Vlak 2 Waarskuwing: Erge donderstorms, swaar reënbuie, skadelike winde en groot hoeveelhede

klein hael word verwag oor KwaZulu Natal, noordelike dele van die Oos-Kaap, Vrystaat, die suidelike dele van Noordwes, die suidelike dele van Gauteng en oostelike dele van die Noord-Kaap.

BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS:

Uiters hoë brandgevaartoestande word oor die noordoostelike dele van die Noord-Kaap, die westelike Bosveld in Limpopo en oor die Limpopovallei verwag.

PRETORIA:

Bewolk in die oggend, andersins gedeeltelik bewolk met enkele buie en donderbuie.

Minimum/Maksimum: 17/28

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog

JOHANNESBURG:

Bewolk in die oggend, andersins gedeeltelik bewolk met verspreide buie en donderbuie.

Minimum/Maksimum: 15/25

VEREENIGING:

Bewolk in die oggend, andersins gedeeltelik bewolk met verspreide buie en donderbuie.

Minimum/Maksimum: 16/25

MBOMBELA:

Bewolk met enkele buie en donderbuie.

Minimum/Maksimum: 17/21

POLOKWANE:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 18/25

MAHIKENG:

Bewolk en winderig met enkele buie en donderbuie.

Minimum/Maksimum: 16/28

VRYBURG:

Bewolk en winderig met verspreide buie en donderbuie.

Minimum/Maksimum: 12/26

BLOEMFONTEIN:

Bewolk en winderig met wydverspreide buie en donderbuie.

Minimum/Maksimum: 11/20

KIMBERLEY:

Bewolk en winderig met wydverspreide buie en donderbuie.

Minimum/Maksimum: 10/26

UPINGTON:

Gedeeltelik bewolk en winderig met enkele buie en donderbuie.

Minimum/Maksimum: 10/26

KAAPSTAD:

Mooiweer

Wind: Matig suid.

Minimum/Maksimum: 11/18

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog

GEORGE:

Mooiweer, word bewolk in die aand.

Wind: Lig en wisselvallig in die oggend, andersins matig suidwaarts tot suidwestelik.

Minimum/Maksimum: 9/21

GQEBERHA:

Gedeeltelik bewolk.

Wind: Lig noordwaarts, word lig suidoos in die middag.

Minimum/Maksimum: 13/22

OOS-LONDEN:

Bewolk met middagbuie en donderbuie.

Wind: Matig noordoos

Minimum/Maksimum: 16/23

DURBAN:

Bewolk met wydverspreide buie en donderbuie.

Wind: Matig tot fris suidwes aanvanklik, later matig tot fris oos tot noord-oostelik.

Minimum/Maksimum: 16/22

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog

RICHARDSBAAI:

Bewolk met wydverspreide aandbuie en donderbuie.

Wind: Lig en wisselvallig, word lig tot matig oostelik tot noordoostelik, vars by tye.

Minimum/Maksimum: 17/25

PIETERMARITZBURG:

Oggendmis, andersins bewolk met wydverspreide buie en donderbuie.

Minimum/Maksimum: 13/21

 

Bron: SAWD

Leave a Reply

error: Content is protected !!