Dr Elliot Shevel (81), stigter van The Headache Clinic in Johannesburg in 1992, is deur die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika geskors hangende ‘n formele ondersoek.
Die internasionaal bekende kaak-gesig- en mondchirurg is glo beskuldig van die dood van twee van sy pasiënte.