Pravin Gordhan, die voormalige minister van finansies, is op 75 oorlede.
“Gordhan is in die vroeë oggendure vreedsaam oorlede in die hospitaal omring deur sy familie, naaste vriende en sy lewenslange kamerade in die bevrydingstryd,” lui die verklaring.