IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS:
‘n Geel vlak 1 waarskuwing vir skadelike winde word tussen Kaap Columbine en Kaap Agulhas verwag.
BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS:
Uiters hoë brandgevaartoestande word oor die noordelike dele van Noord-Kaap sowel as die westelike dele van Noordwes verwag.
PRETORIA:
Bewolk in die oggend, andersins gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 15/21
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Baie hoog
JOHANNESBURG:
Bewolk in die oggend, andersins gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 12/20
VEREENIGING:
Bewolk in die oggend, andersins gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 12/21
MBOMBELA:
Bewolk met enkele buie reën.
Minimum/Maksimum: 11/15
POLOKWANE:
Bewolk.
Minimum/Maksimum: 14/18
MAHIKENG:
Gedeeltelik bewolk en winderig
Minimum/Maksimum: 12/25
VRYBURG:
Gedeeltelik bewolk en winderig.
Minimum/Maksimum: 4/28
BLOEMFONTEIN:
Gedeeltelik bewolk en winderig.
Minimum/Maksimum: 3/27
KIMBERLEY:
Gedeeltelik bewolk en winderig.
Minimum/Maksimum: 2/29
UPINGTON:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 2/28
KAAPSTAD:
Mooiweer.
Wind: Fris tot sterk suidoos.
Minimum/Maksimum: 12/21
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog
GEORGE:
Mooiweer, word gedeeltelik bewolk vanaf laatmiddag.
Wind: Matig tot fris oos tot suidoos.
Minimum/Maksimum: 6/17
GQEBERHA:
Gedeeltelik bewolk.
Wind: Matig tot fris oostelik.
Minimum/Maksimum: 6/19
OOS-LONDEN:
Bewolk met ligte reën.
Wind: Lig noordwes in die oggend, andersins matig noordoos.
Minimum/Maksimum: 16/18
DURBAN:
Bewolk met enkele buie reën in die oggend.
Wind: Matig tot fris suid tot suidwes in die oggend, word later lig tot matig noord tot noordoos.
Minimum/Maksimum: 13/18
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Matig
RICHARDSBAAI:
Bewolk met verspreide buie reën in die oggend.
Wind: Matig tot fris suid tot suidwes, word lig tot matig noordwaarts tot noordoos vanaf laatmiddag.
Minimum/Maksimum: 13/21
PIETERMARITZBURG:
Bewolk met enkele buie reën in die oggend.
Minimum/Maksimum: 6/17
Bron: SAWD