Skip to main content

Net in een week, van 2 tot 8 September, het verskei skiet-en steekvoorvalle in die Wes-Kaap plaasgevind.

Daar was 22 sterftes in totaal, 29 beseerdes wat lewe nadat hulle tydens bendegeweld gedurende die week geskiet en gesteek is, en 1 liggaam is gevind.

Leave a Reply

error: Content is protected !!