BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS:
Uiters hoë brandgevaartoestande word verwag oor die sentrale en westelike dele van Vrystaat,
westelike dele van Noordwes- en oostelike dele van die Noord-Kaap.
PRETORIA:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 9/28
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Ekstreem
JOHANNESBURG:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 6/26
VEREENIGING:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 10/27
MBOMBELA:
Mooiweer en word bewolk in die aand.
Minimum/Maksimum: 9/27
POLOKWANE:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 8/28
MAHIKENG:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: 12/31
VRYBURG:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: 6/32
BLOEMFONTEIN:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: 4/30
KIMBERLEY:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: 6/30
UPINGTON:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 6/28
KAAPSTAD:
Gedeeltelik bewolk wat oorslaan na mooiweer in die middag.
Wind: Matig tot fris suidwaarts en word fris tot sterk suidoos in die middag.
Minimum/Maksimum: 10/17
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog
GEORGE:
Bewolk wat oorslaan na gedeeltelik bewolk.
Wind: Lig noord wat matig suid word in die middag.
Minimum/Maksimum: 6/15
GQEBERHA:
Bewolk in die oggend, wat oorslaan na gedeeltelik bewolk.
Wind: Lig tot matig westelik, word lig en veranderlik in die aand.
Minimum/Maksimum: 10/18
OOS-LONDEN:
Bewolk met enkele buie reën.
Wind: Lig tot matig suidwes, wat oorslaan na suid vanaf laatoggend.
Minimum/Maksimum: 13/19
DURBAN:
Bewolk met verspreide buie reën.
Wind: Matig suid tot suidwes.
Minimum/Maksimum: 16/20
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog
RICHARDSBAAI:
Bewolk met verspreide buie reën.
Wind: Matig suid tot suidwes.
Minimum/Maksimum: 18/22
PIETERMARITZBURG:
Bewolk met enkele buie reën.
Minimum/Maksimum: 11/17
Bron: SAWD