IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS:
Geel Vlak 1: Skadelike winde word oor die suidoostelike dele van die Noord-Kaap verwag.
BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS:
Uiters hoë brandgevaartoestande word verwag oor die oostelike dele van Noord-Kaap, die westelike dele van beide die Vrystaat en Noordwes provinsie, die noordelike dele van Oos-Kaap en die Beaufort-Wes Munisipaliteit van die Wes-Kaap.
PRETORIA:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 10/27
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog
JOHANNESBURG:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 8/26
VEREENIGING:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 8/27
MBOMBELA:
Oggend miskolle, andersins mooiweer.
Minimum/Maksimum: 10/26
POLOKWANE:
Oggend miskolle, andersins mooiweer.
Minimum/Maksimum: 9/24
MAHIKENG:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 12/29
VRYBURG:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: 8/28
BLOEMFONTEIN:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: 8/30
KIMBERLEY:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: 12/30
UPINGTON:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: 14/31
KAAPSTAD:
Bewolk met ligte reën op plekke in die oggend.
Wind: Lig tot matig noordwes, wat oorslaan na suid tot suidwes vanaf die middag; word by tye sterk.
Minimum/Maksimum: 14/17
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Matig
GEORGE:
Bewolk met ligte reën op plekke vanaf laatoggend.
Wind: Lig noordwes, word lig tot matig suid tot suidwes vanaf die middag.
Minimum/Maksimum: 12/18
GQEBERHA:
Gedeeltelik bewolk, wat oorslaan na bewolk in die middag met aandreën plek-plek.
Wind: Matig tot fris suidwestelik.
Minimum/Maksimum: 12/20
OOS-LONDEN:
Mooiweer, word gedeeltelik bewolk in die middag, met aandreën op plekke.
Wind: Matig suidwes.
Minimum/Maksimum: 16/23
DURBAN:
Mooiweer.
Wind: Matig tot fris noord tot noordoos, word sterk van die middag af.
Minimum/Maksimum: 18/30
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Ekstreem
RICHARDSBAAI:
Mooiweer.
Wind: Matig tot fris noord tot noordoos, word sterk van die middag af.
Minimum/Maksimum: 18/32
PIETERMARITZBURG:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 16/37
Bron: SAWD