Skip to main content

BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS:

Uiters hoë brandgevaartoestande word oor die Kai !Garib en Kareeberg Plaaslike Munisipaliteite asook

Namakwa Distriksmunisipaliteit van die Noord-Kaap sowel as die noordelike dele van die Sentraal-Karoo

Distriksmunisipaliteit van die Wes-Kaap verwag.

PRETORIA:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 8/25

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog

JOHANNESBURG:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 6/25

VEREENIGING:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 7/24

MBOMBELA:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 13/22

POLOKWANE:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 8/24

MAHIKENG:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 9/29

VRYBURG:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 7/30

BLOEMFONTEIN:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 8/27

KIMBERLEY:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 9/29

UPINGTON:

Mooiweer en winderig.

Minimum/Maksimum: 14/32

KAAPSTAD:

Mooiweer.

Wind: Lig en wisselvallig in die oggend en vanaf die aand,

andersins lig tot matig noordwes tot noordwaarts.

Minimum/Maksimum: 14/30

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog

GEORGE:

Mooiweer.

Wind: Matig oostelik tot noordoos wat lig en veranderlik word vanaf laatoggend.

Minimum/Maksimum: 11/33

GQEBERHA:

Mooiweer.

Wind: Matig tot fris noordoos, word sterk in die middag.

Minimum/Maksimum: 12/23

OOS-LONDEN:

Mooiweer.

Wind: Matig tot fris noordoos.

Minimum/Maksimum: 13/22

DURBAN:

Gedeeltelik bewolk

Wind: Matig tot fris suidwaarts tot suidwes wat oorslaan matig suidoos teen die middag

Minimum/Maksimum: 14/22

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog

RICHARDSBAAI:

Gedeeltelik bewolk

Wind: Matig tot fris suidwaarts tot suidoos.

Minimum/Maksimum:14/23

PIETERMARITZBURG:

Mooiweer wat teen laatoggend gedeeltelik bewolk word.

Minimum/Maksimum: 8/24

Bron: SAWD

Leave a Reply

error: Content is protected !!