Skip to main content

William Smith, (85) die welbekende gesig wat in die 1990’s op TV vir baie Suid-Afrikaanse leerlinge gratis wiskunde- en wetenskap geleer het, is tuis in Perth oorlede.

“William is onlangs met gevorderde, ongeneeslike kanker gediagnoseer,” het sy dogter Jessica in ‘n verklaring gesê.

“Sy nalatenskap sal voortduur deur die lewens wat hy aangeraak het en die verskil wat hy gemaak het. William sal diep gemis word deur sy familie, vriende en almal wat hom geken het.”

 

Leave a Reply

error: Content is protected !!