Skip to main content

IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS:

  1. Geel vlak-2 waarskuwing vir skadelike golwe word verwag tussen Lambertsbaai en Plettenbergbaai.

BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS:

  1. Uiters hoë brandgevaartoestande word oor die sentrale dele van die Noord-Kaap verwag.

PRETORIA:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 8/28

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Baie hoog

JOHANNESBURG:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 7/27

VEREENIGING:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 5/28

MBOMBELA:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 12/24

POLOKWANE:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 9/27

MAHIKENG:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 9/29

VRYBURG:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 4/29

BLOEMFONTEIN:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 3/28

KIMBERLEY:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 6/28

UPINGTON:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 7/31

KAAPSTAD:

Oggend miskolle, andersins mooiweer.

Wind: Lig en wisselvallig.

Minimum/Maksimum:10/21

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Matig

GEORGE:

Mooiweer.

Wind: Lig en wisselvallig.

Minimum/Maksimum: 7/23

GQEBERHA:

Eers bewolk, andersins mooiweer.

Wind: Lig tot matig noordoos, wat in die nag noordwes word.

Minimum/Maksimum: 10/25

OOS-LONDEN:

Eers bewolk, andersins mooiweer.

Wind: Lig tot matig noordoos, wat fris tot sterk gedurende die middag bword.

Minimum/Maksimum: 13/25

DURBAN:

Gedeeltelik bewolk.

Wind: Matig tot fris suid tot suidwes

Minimum/Maksimum: 15/23

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog

RICHARDSBAAI:

Gedeeltelik bewolk.

Wind: Matig tot fris suid tot suidwes

Minimum/Maksimum: 18/25

PIETERMARITZBURG:

Oggend miskolle, andersins mooiweer.

Minimum/Maksimum: 12/25

 

Bron: SAWD

Leave a Reply

error: Content is protected !!