IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS:
- ‘n Geel vlak 1 waarskuwing: Skadelike winde word verwag tussen Kaap Columbine en Kaap Agulhas.
- ‘n Geel vlak 3 waarskuwing: Skadelike golwe word verwag tussen Alexanderbaai en Plettenbergbaai.
- ‘n Geel vlak 1-waarskuwing: Skadelike binnewinde word verwag oor suidelike dele van Pixley Ka Seme en Namakwa Distriksmunisipaliteite in die Noord-Kaap sowel as die Sentraal-Karoo-distrik Munisipaliteit in die Wes-Kaap.
- ‘n Geel vlak 2 waarskuwing: Skadelike winde word oor Chris Hani en Joe Gqabi-distrik Munisipaliteite asook Amahlathi en Matatiele Plaaslike Munisipaliteite in die Oos-Kaap verwag.
BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS:
- Uiters hoë brandgevaar toestande word verwag in plekke oor die sentrale dele van die land, westelike dele van Kwazulu Natal asook op plekke oor die Sentraal- en Klein-Karoo-distriksmunisipaliteite in die Wes-Kaap.
ADVIES:
- ‘n Kouefront met sterk tot stormsterkte winde langs die kus en oor die binneland sal na verwagting Woensdag deur die Oos-Kaap beweeg.
PRETORIA:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 9/24
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog
JOHANNESBURG:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 8/22
VEREENIGING:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 5/23
MBOMBELA:
Miskolle in die oggend, andersins gedeeltelik bewolk, en word mooiweer van die middag af.
Minimum/Maksimum: 13/24
POLOKWANE:
Gedeeltelik bewolk met miskolle in die oggend, en word mooiweer van die middag af.
Minimum/Maksimum: 8/24
MAHIKENG:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: 7/28
VRYBURG:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: 1/29
BLOEMFONTEIN:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: 1/26
KIMBERLEY:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: 11/28
UPINGTON:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: 6/30
KAAPSTAD:
Bewolk met verspreide reënbuie vanaf die middag.
Wind: Matig tot fris noordwes wat oorslaan na matig suidwes vanaf die aand.
Minimum/Maksimum: 11/15
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Laag
GEORGE:
Mooiweer en word gedeeltelik bewolk vanaf die aand
Wind: Lig en wisselend en word vars tot sterk noordwes tot westelik vanaf die aand.
Minimum/Maksimum: 9/20
GQEBERHA:
Gedeeltelik bewolk, wat oorslaan na bewolk in die middag.
Wind: Lig tot matig noordwes, word fris tot sterk suidwestelik in die middag.
Minimum/Maksimum: 8/29
OOS-LONDEN:
Mooiweer, maar by tye gedeeltelik bewolk.
Wind: Lig tot matig noordwes in die oggend, later noordoostelik. Dit sal word sterk suidwestelik in die aand.
Minimum/Maksimum: 11/28
DURBAN:
Gedeeltelik bewolk.
Wind: Matig tot fris noordoos.
Minimum/Maksimum: 15/25
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Baie hoog
RICHARDSBAAI:
Oggend miskolle, andersins gedeeltelik bewolk.
Wind: Matig tot fris noordoos.
Minimum/Maksimum: 16/28
PIETERMARITZBURG:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 8/27
Bron: SAWD