Skip to main content

IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS:

  1. ‘n Geel vlak 1 waarskuwing vir skadelike winde en golwe op see word verwag tussen Plettenbergbaai en Oos-Londen in die oggend.

PRETORIA:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 7/25

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog

JOHANNESBURG:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 4/24

VEREENIGING:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 3/24

MBOMBELA:

Gedeeltelik bewolk, word bewolk in die aand met motreën.

Minimum/Maksimum: 11/23

POLOKWANE:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 7/30

MAHIKENG:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 6/26

VRYBURG:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 1/24

BLOEMFONTEIN:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 0/20

KIMBERLEY:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 4/21

UPINGTON:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 4/22

KAAPSTAD:

Bewolk met ligte oggendreën plek-plek, wat oorslaan na gedeeltelik bewolk.

Wind: Lig tot matig noordwes.

Minimum/Maksimum: 11/15

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Laag

GEORGE:

Bewolk met geïsoleerde buie reën in die oggend, word later gedeeltelik bewolk.

Wind: Lig noordwaarts, word suidwes in die middag.

Minimum/Maksimum: 8/17

GQEBERHA:

Bewolk met geïsoleerde buie reën in die oggend, word later gedeeltelik bewolk.

Wind: Fris tot sterk suidwestelik, word lig en veranderlik in die aand.

Minimum/Maksimum: 11/18

OOS-LONDEN:

Aanvanklik bewolk, later gedeeltelik bewolk.

Wind: Matig tot fris suidwes, word lig tot matig noordoos in die aand.

Minimum/Maksimum: 13/20

DURBAN:

Bewolk met enkele buie reën.

Wind: Matig tot fris suid tot suidwes.

Minimum/Maksimum: 17/22

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Laag

RICHARDSBAAI:

Bewolk met enkele buie reën.

Wind: Matig tot fris suid tot suidwes.

Minimum/Maksimum: 14/25

PIETERMARITZBURG:

Bewolk met enkele buie reën.

Minimum/Maksimum: 8/21

Bron: SAWD

Leave a Reply

error: Content is protected !!