Skip to main content

IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS:

  • Geel vlak 2 Waarskuwing: Ontwrigtende reën word verwag oor die suidwestelike dele van die Wes-Kaap.
  • Geel vlak 2 Waarskuwing: Skadelike wind en golwe op see word tussen Alexanderbaai en Plettenbergbaai verwag.
  • Geel Vlak 1 Waarskuwing: Skadelike winde word verwag oor die suidelike dele van Noord-Kaap en meeste van die westelike dele van die Oos-Kaap.

BRAND GEVAAR WAARSKUWINGS:

Uiters hoë brandgevaartoestande word op plekke oor die binneland verwag, maar Walter Sisulu en Senqu Plaaslike Munisipaliteite is uitgesluit.

ADVIES:

Baie koue toestande (dagtemperature van 10C en laer) word in plekke oor die binneland van die Wes-Kaap en Namakwa-distrik (Noord-Kaap) se westelike binneland verwag.

PRETORIA:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 10/27

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog

JOHANNESBURG:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 9/26

VEREENIGING:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 9/25

MBOMBELA:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 9/29

POLOKWANE:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 7/27

MAHIKENG:

Mooiweer en winderig.

Minimum/Maksimum: 8/26

VRYBURG:

Mooiweer en winderig.

Minimum/Maksimum: 3/23

BLOEMFONTEIN:

Mooiweer en winderig.

Minimum/Maksimum: 1/19

KIMBERLEY:

Mooiweer en winderig.

Minimum/Maksimum: 2/19

UPINGTON:

Mooiweer en winderig.

Minimum/Maksimum: 1/20

KAAPSTAD:

Bewolk met reënbuie wat in die middag afneem.

Wind: Fris tot sterk noordwestelik.

Minimum/Maksimum: 11/14

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Laag

GEORGE:

Gedeeltelik bewolk.

Wind: Matig tot fris westelik tot noordwes.

Minimum/Maksimum: 6/20

GQEBERHA:

Gedeeltelik bewolk.

Wind: Aanvanklik sterk noordwestelik, wat vanaf laatoggend na suidwes oorslaan.

Minimum/Maksimum: 10/21

OOS-LONDEN:

Mooiweer.

Wind: Matig suidwes, word lig en wisselvallig in die aand.

Minimum/Maksimum: 12/24

DURBAN:

Mooiweer.

Wind: Matig tot fris noord tot noordoostelik, word matig tot fris suidwes vanaf die oggend.

Minimum/Maksimum: 15/26

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Ekstreem

RICHARDSBAAI:

Mooiweer.

Wind: Matig tot fris noord tot noordoostelik, word matig tot fris suidwes vanaf laatoggend.

Minimum/Maksimum: 15/28

PIETERMARITZBURG:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 6/27

Bron: SAWD

Leave a Reply

error: Content is protected !!