Skip to main content

IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS:

  • Geel vlak 2 Waarskuwing: Ontwrigtende reën word verwag oor die suidwestelike dele van die Wes-Kaap.
  • Geel vlak 2 Waarskuwing: Skadelike wind en golwe op see word verwag tussen Lambert’s Baai en Kaap Agulhas.
  • Geel Vlak 1 Waarskuwing: Skadelike binnelandse winde word verwag oor die suidelike dele van die Namakwa Distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap en op plekke oor die Wes-Kaap. Die noordelike deel van die Westelike Kusdistrik is uitgesluit.
  • Geel Vlak 2 waarskuwing: Skadelike winde word verwag oor die suidelike en oostelike dele van Noord-Kaap, westelike dele van Noordwes en suidelike dele van Vrystaat.

BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS:

Uiters hoë brandgevaartoestande word oor die sentrale dele van die land verwag.

ADVIES:

  • ‘n Hittegolf met aanhoudende hoë temperature word verwag oor Umzimvubu, Ntabankulu en Mbizana Plaaslike Munisipaliteite  van die Oos-Kaap tot Vrydag (09 Augustus 2024).
  • Baie koue, nat en winderige toestande met dagtemperature van 10 grade Celsius en onder, kan op plekke oor die binneland van Namakwa Distriksmunisipaliteit van die Noorde Kaap en die westelike hoogliggende gebiede van die Wes-Kaap verwag word op Vrydag (09 Augustus 2024).

PRETORIA:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 7/26

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Baie hoog

JOHANNESBURG:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 5/25

VEREENIGING:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 4/26

MBOMBELA:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 9/27

POLOKWANE:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 7/26

MAHIKENG:

Mooiweer en winderig.

Minimum/Maksimum: 10/28

VRYBURG:

Mooiweer en winderig.

Minimum/Maksimum: 7/28

BLOEMFONTEIN:

Mooiweer en winderig.

Minimum/Maksimum: 3/26

KIMBERLEY:

Mooiweer en winderig.

Minimum/Maksimum: 6/28

UPINGTON:

Mooiweer en winderig.

Minimum/Maksimum: 5/25

KAAPSTAD:

Bewolk met reën in die aand.

Wind: Matig tot fris noordwestelik wat oorslaan na sterk tot amper stormsterkte van laatmiddag af.

Minimum/Maksimum: 12/15

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Laag

GEORGE:

Gedeeltelik bewolk in die oggend, andersins mooiweer.

Wind: Lig en wisselvallig.

Minimum/Maksimum: 7/19

GQEBERHA:

Bewolk met mis in die oggend, andersins gedeeltelik bewolk wat besig is om mooi te word.

Wind: Lig tot matig suidwes.

Minimum/Maksimum: 7/20

OOS-LONDEN:

Mooiweer.

Wind: Lig suidwes.

Minimum/Maksimum: 10/22

DURBAN:

Mooiweer.

Wind: lig noordwes in die oggend, andersins matig tot fris noordoostelik.

Minimum/Maksimum: 13/28

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Ekstreem

RICHARDSBAAI:

Mooiweer.

Wind: Matig tot fris noord tot noordoos.

Minimum/Maksimum: 15/30

PIETERMARITZBURG:

Mooiweer.

Minimum/Maksimum: 5/31

 

Bron: SAWD

Leave a Reply

error: Content is protected !!