BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS:
Uiters hoë brandgevaartoestande word oor die noordoostelike dele van die Noord-Kaap en plek-plek oor
die binneland van die Oos-Kaap verwag.
PRETORIA:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 5/23
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog
JOHANNESBURG:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 3/21
VEREENIGING:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 2/24
MBOMBELA:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 8/23
POLOKWANE:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 7/23
MAHIKENG:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 4/26
VRYBURG:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: -1/27
BLOEMFONTEIN:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: -3/23
KIMBERLEY:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 3/27
UPINGTON:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 4/29
KAAPSTAD:
Gedeeltelik bewolk met miskolle in die oggend.
Wind: Lig en wisselvallig in die oggend wat matig noordwes word.
Minimum/Maksimum: 11/17
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Matig
GEORGE:
Mooiweer, word gedeeltelik bewolk in die aand.
Wind: Aanvanklik lig noordoos, wat vanaf middel van die oggend lig tot matig westelik tot suidweswaarts
word.
Minimum/Maksimum: 7/18
GQEBERHA:
Mooiweer.
Wind: Lig noordwaarts, maar lig en wisselvallig in die middag, wat oorslaan na matig tot fris suidwestelik
in die aand.
Minimum/Maksimum: 7/24
OOS-LONDEN:
Mooiweer.
Wind: Lig noordwestelik, word lig en wisselvallig vanaf laatoggend.
Minimum/Maksimum: 9/24
DURBAN:
Mooiweer.
Wind: Matig tot fris noordoos.
Minimum/Maksimum: 13/25
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Baie hoog
RICHARDSBAAI:
Mooiweer.
Wind: Matig tot fris noordoos.
Minimum/Maksimum: 15/28
PIETERMARITZBURG:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 8/28
Bron: SAWD