Marius Broodryk
’n Multidissiplinêre polisiespan het Maandagaand ’n transitorooftog in Khayelitsha gedwarsboom. Toe verdagtes losgebrand het, het die polisie teruggekap en agt doodgeskiet en vyf in hegtenis geneem. ‘n Beduidende wapentog is teruggevind, insluitend gewere, pistole en plofstof.
Die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoek stel ondersoek in.