Die Departement van Minerale Hulpbronne en Energie (DMRE) het aangekondig dat brandstofpryse in Suid-Afrika op Woensdag, 7 Augustus oor die hele linie verlaag word.
Petrol 93 & 95 ⬇️ 15 sent
Diesel 0,05% ⬇️ 28 sent
Diesel 0,005% ⬇️ 17 sent
IP groothandel ⬇️ 22 sent
IP kleinhandel ⬇️ 29 sent
VPG ⬇️ 14 sent