IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS:
- Geel vlak 2 waarskuwing: Skadelike winde en golwe word verwag tussen Plettenbergbaai en
Richardsbaai.
- ‘n Oranje vlak 5 waarskuwing: Skadelike golwe word verwag tussen Alexanderbaai en Cannon Rocks.
ADVIES:
Baie koue toestande (dagtemperature van 10-grade Celsius en minder) word op plekke oor die binneland
van die Wes-Kaap en Namakwa-distrik in die Noord-Kaap verwag tot Dinsdag.
PRETORIA:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 2/20
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Baie hoog
JOHANNESBURG:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: 2/17
VEREENIGING:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: -1/17
MBOMBELA:
Miskolle in die oggend, andersins gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 11/21
POLOKWANE:
Gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 7/20
MAHIKENG:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: -1/18
VRYBURG:
Mooiweer.
Minimum/Maksimum: -7/19
BLOEMFONTEIN:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: -6/14
KIMBERLEY:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: -5/16
UPINGTON:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: -1/17
KAAPSTAD:
Bewolk met enkele buie reën.
Wind: Lig en wisselvallig.
Minimum/Maksimum: 9/14
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Laag
GEORGE:
Gedeeltelik bewolk.
Wind: Matig tot fris noordwes tot westelik.
Minimum/Maksimum: 5/16
GQEBERHA:
Mooiweer.
Wind: Matig tot fris westelik tot noordwes.
Minimum/Maksimum: 7/17
OOS-LONDEN:
Mooiweer.
Wind: Lig tot matig westelik, wat soms oorslaan na suid-westelik
Minimum/Maksimum: 10/19
DURBAN:
Bewolk met enkele buie reën.
Wind: Matig tot fris noord tot noordwestelik in die oggend, later matig tot fris suidwestelik.
Minimum/Maksimum: 13/20
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Baie hoog
RICHARDSBAAI:
Bewolk met enkele buie reën.
Wind: Matig tot fris suid tot suidwes.
Minimum/Maksimum: 14/22
PIETERMARITZBURG:
Bewolk met enkele buie reën.
Minimum/Maksimum: 6/18
Bron: SAWD