Skip to main content

’n Twee-en-’n-halfmiljardrand-lening vanaf Frankryk is deur die Joburg Stadsraad goedgekeur.

Die Stad se Finansiële MMC, Dada Morero het aangevoer dat die lening dienslewering sal opskerp en tekorte sal dek.

Hierdie lening was voorheen deur die DA teengestaan omdat Morero nie duidelikheid verskaf het waarvoor die geld aangevra was nie. Belinda Kayser-Echeozonjoku, die DA se koukusleier, gaan ‘seker maak dat die fondse nie geplunder word nie’.

 

Leave a Reply

error: Content is protected !!