Skip to main content

IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS:

  1. Geel vlak 4 waarskuwing: Skadelike winde word verwag langs die kus tussen Lambertsbaai en Mosselbaai.
  2. Geel vlak 4 waarskuwing: Skadelike golwe word verwag tussen Alexanderbaai en Plettenbergbaai.
  3. Geel vlak 4 waarskuwing: Ontwrigtende reën word verwag oor Stad Kaapstad, Swartland, Drakenstein, Stellenbosch en Theewaterskloof Munisipaliteite.
  4. Geel Vlak 4 waarskuwing: Skadelike winde word verwag oor die suidelike dele van die Namakwa Distriksmunisipaliteit in Noord-Kaap, Stad van Kaapstad, Kaapse Wynland, Overberg, Sentraal-Karoo en westelike dele van Tuinroete-Distriksmunisipaliteite in die Wes-Kaap.
  5. Geel Vlak 2 waarskuwing: Skadelike winde word oor Chris Hani-Distriksmunisipaliteit asook Senqu en Elundini Plaaslike Munisipaliteite verwag.

BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS:

  1. Uiters hoë brandgevaartoestande word verwag oor Emalahleni in Mpumalanga, Senqu en Sakhisizwe Plaaslike Munisipaliteite in die Oos-Kaap, Kagiso-Molopo Plaaslike Munisipaliteit in Noordwes en Mohokare Plaaslike Munisipaliteit in die Vrystaat sowel as Groter Letaba en Ephraim Mogale Plaaslike Munisipaliteite in Limpopo en laastens, Merafong City Plaaslike Munisipaliteit in Gauteng.

ADVIES:

  1. ‘n Reeks beduidende koue fronte sal na verwagting voortduur wat Wes- en Noord-Kaap tot Sondag raak.

PRETORIA:

Minimum/Maksimum: 4/26

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Baie hoog

JOHANNESBURG:

Minimum/Maksimum: 2/25

VEREENIGING:

Minimum/Maksimum: 0/25

MBOMBELA:

Minimum/Maksimum: 10/31

POLOKWANE:

Minimum/Maksimum: 4/28

MAHIKENG:

Minimum/Maksimum: 7/26

VRYBURG:

Mooiweer en winderig.

Minimum/Maksimum: 4/26

BLOEMFONTEIN:

Mooiweer en winderig.

Minimum/Maksimum: 1/24

KIMBERLEY:

Minimum/Maksimum: 4/23

UPINGTON:

Minimum/Maksimum: 5/21

KAAPSTAD:

Bewolk en winderig met wisselvallige reën.

Wind: Fris tot sterk noordwestelik.

Minimum/Maksimum: 12/15

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Laag

GEORGE:

Gedeeltelik bewolk.

Wind: Matig tot fris westelik tot noordwes.

Minimum/Maksimum: 14/18

GQEBERHA:

Gedeeltelik bewolk.

Wind: Lig en wisselvallig.

Minimum/Maksimum: 13/20

OOS-LONDEN:

Wind: Lig en wisselvallig.

Minimum/Maksimum: 15/23

DURBAN:

Wind: Matig suidwes wat oorslaan na matig oostelik tot noordoos in die middag.

Minimum/Maksimum: 15/27

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog

RICHARDSBAAI:

Wind: Matig tot fris noord tot noordwes.

Minimum/Maksimum: 15/30

PIETERMARITZBURG:

Minimum/Maksimum: 9/28

Bron: SAWD

Leave a Reply

error: Content is protected !!