IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS:
- Geel Vlak 2-waarskuwing: Skadelike winde word verwag oor die westelike en sentrale binneland van die Oos-Kaap.
- Geel Vlak 4 waarskuwing: Skadelike winde word verwag oor die suidelike dele van Namakwaland in die Noord-Kaap, Sentraal-Karoo, insluitend Kaapse Wynlande, Overberg en westelike dele van die Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit bly so tot Donderdag.
- Geel Vlak 4 waarskuwing: Skadelike winde sal na verwagting voortduur langs die kus tussen Lambertsbaai en Mosselbaai tot laat Donderdag.
- Geel Vlak 4 waarskuwing: Skadelike golwe word verwag tussen Lambertsbaai en Plettenbergbaai.
- Oranje Vlak 6 waarskuwing: Skadelike golwe word verwag tussen Tafelbaai en Struisbaai tot Donderdagoggend.
- Oranje Vlak 6 waarskuwing: Ontwrigtende reën word oor die Stad Kaapstad, Drakenstein en Stellenbosch munisipaliteite in die Wes-Kaap verwag.
- Geel Vlak 4 waarskuwing: Ontwrigtende reën word verwag oor die Weskus, Noord-Kaap, Wynlande en westelike Overberg Distrikte in die Wes-Kaap, wat tot Donderdag voortduur.
- Oranje Vlak 8 waarskuwing: Ontwrigtende reën word Donderdag (11/07/2024) verwag oor die Stad Kaapstad, Drakenstein en Stellenbosch munisipaliteite in die Wes-Kaap.
ADVIES:
‘n Reeks beduidende koue fronte word verwag in die Wes- en Noord-Kaap teen Vrydag.
PRETORIA:
Minimum/Maksimum: 0/21
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog
JOHANNESBURG:
Minimum/Maksimum: -1/20
VEREENIGING:
Minimum/Maksimum: -3/19
MBOMBELA:
Minimum/Maksimum: 8/24
POLOKWANE:
Minimum/Maksimum: 3/20
MAHIKENG:
Minimum/Maksimum: 1/22
VRYBURG:
Minimum/Maksimum: -2/23
BLOEMFONTEIN:
Minimum/Maksimum: -3/18
KIMBERLEY:
Minimum/Maksimum: 0/21
UPINGTON:
Minimum/Maksimum: 2/21
KAAPSTAD:
Bewolk en winderig met wydverspreide swaar reënbuie.
Wind: Sterk noordwestelik
Minimum/Maksimum: 13/14
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Laag
GEORGE:
Bewolk.
Wind: Matig tot fris noordwestelik
Minimum/Maksimum: 11/20
GQEBERHA:
Wind: Fris tot sterk noordwestelik.
Minimum/Maksimum: 9/22
OOS-LONDEN:
Wind: Matig westelik.
Minimum/Maksimum: 11/25
DURBAN:
Wind: Lig noordwes, word lig tot matig noord tot noordoos vanaf die middag.
Minimum/Maksimum: 12/25
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog
RICHARDSBAAI:
Wind: Matig noordwes in die oggend, suidwaarts tot suidoos vanaf laatoggend, en word matig tot fris
noord tot noordoos teen die laatmiddag.
Minimum/Maksimum: 11/25
PIETERMARITZBURG:
Minimum/Maksimum: 5/24
Bron: SAWD