Skip to main content

‘n OTM is in die vroeë oggendure by die Engen garage in Parklandrylaan in Esther Park, Kempton Park aan flarde geskiet.

Geen verdere inligting is tot dusver bekend nie.

Foto’s deur Jungle Boys Security

Leave a Reply

error: Content is protected !!