Skip to main content

R301 Bainskloofpas is nie oop vandag, 10 Julie, nie, weens geswolle riviere wat dele met modder en puin besaai het.

Motoriste moet ook nie probeer om die twee laagwaterbrûe by die Ceres-kant op die pas oor te steek nie. Riviere styg steeds daar.

R301 Bainskloofpas: Steenbokspruitbrug is onder water weens ‘n vinnig-vloeiende rivier, en die water styg steeds. Moenie probeer om dit oor te steek nie.

Leave a Reply

error: Content is protected !!