Skip to main content

Die volgende paaie in en om die Caledon en omliggende gebiede bly gesluit weens water oor die pad wat gevaarlik kan wees vir motoriste:

  1. Nethercourt-pad na die Oaks is gedeeltelik gesluit.
  2. Dassiesfonteinpad tussen die N2 en Waboomskloof is by die laagwaterbrug gesluit.
  3. Solitaire na Tesselaarsdal vanaf die Hemel-en-Aarde-pad is gesluit.
  4. Bloemenkraal naby Greyton tussen km 2 en 3 is gesluit.
  5. Wees asseblief versigtig tussen Greyton en Ouplaas weens hoë watervlakke by die brug.
  6. Wees asseblief versigtig tussen Helderstroom na Middelplaas asook Uitkyk na Middelplaas as gevolg van hoë watervlakke langs die rivier.
  7. Die Dwaalhoek plaaspad is ook tydelik gesluit.
  8. Clarence Drive (R44) bly ook gesluit.
  9. Die Bredasdorp/Struisbaai (R319) bly gesluit.
  10. Die Bredasdorp/Swellendam (MR264) bly gesluit.
  11. Water het aansienlik gestyg by Nachtwacht op die Bredasdorp/ Aniston pad en kan dalk gesluit word.

Leave a Reply

error: Content is protected !!