Skip to main content

IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS:

  1. Geel Vlak 2-waarskuwing: Skadelike golwe word tussen Saldanha Baai en Plettenberg Baai verwag.
  2. Geel Vlak 4 waarskuwing: Skadelike wind en golwe word verwag tussen Plettenbergbaai en Port Edward.
  3. Geel Vlak 2-waarskuwing: skadelike winde word verwag oor Kouga, Nelson Mandelabaai, Ndlambe,

Makana, Ngqushwa en Buffalo City plaaslike munisipaliteite van die Oos-Kaap.

ADVIES:

  1. Baie koue toestande en ligte sneeu word verwag in die binneland van die Oostelike Kaap.
  2. ‘n Reeks intense koue fronte en sneeuval word verwag in die Wes-Kaap, Noord-Kaap en Oos Kaap vanaf

7 tot 12 Julie.

PRETORIA:

Minimum/Maksimum: 3/20

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog

JOHANNESBURG:

Minimum/Maksimum: 2/17

VEREENIGING:

Minimum/Maksimum: 0/17

MBOMBELA:

Minimum/Maksimum: 8/23

POLOKWANE:

Minimum/Maksimum: 4/21

MAHIKENG:

Minimum/Maksimum: 0/21

VRYBURG:

Minimum/Maksimum: -2/20

BLOEMFONTEIN:

Mooiweer en winderig.

Minimum/Maksimum: -1/13

KIMBERLEY:

Mooiweer en winderig.

Minimum/Maksimum: 2/16

UPINGTON:

Minimum/Maksimum: 4/18

KAAPSTAD:

Bewolk tot gedeeltelik bewolk met geïsoleerde oggend reënbuie.

Wind: Matig tot fris suidwestelik, lig suidwaarts in die middag.

Minimum/Maksimum: 12/15

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Laag

GEORGE:

Bewolk tot gedeeltelik bewolk met geïsoleerde oggendreën.

Wind: Sterk westelik tot suidwes in die oggend, matig deur die middag.

Minimum/Maksimum: 10/15

GQEBERHA:

Bewolk met geïsoleerde buie, klaar op in die middag.

Wind: Sterk tot stormsterkte westelik.

Minimum/Maksimum: 9/16

OOS-LONDEN:

Mooiweer, word gedeeltelik bewolkdeur die dag. Bewolk in die aand met geïsoleerde ligte buie.

Wind: Ligte noordweste vroegoggend, andersins sterk tot stormsterkte  westelik.

Minimum/Maksimum: 10/17

DURBAN:

Wind: Lig noordwes, word matig suidwaarts tot suidooswaarts in die middag.

Minimum/Maksimum: 14/23

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Baie hoog

RICHARDSBAAI:

Wind: Matig noordwes aanvanklik, andersins matig tot vars noordwaarts tot noordoostelik.

Minimum/Maksimum: 14/26

PIETERMARITZBURG:

Minimum/Maksimum: 4/21

 

 

Bron: SAWD

Leave a Reply

error: Content is protected !!