Skip to main content

Ses verdagtes is gister in hegtenis geneem ná ‘n poging om ‘n voertuig van G4S wat kontant vervoer het, in Tembisa, aan die Oos-Rand te beroof.

Daar is beslag gelê op twee voertuie asook ’n vuurwapen.

Die verdagtes sal binnekort in die Kempton Park landdroshof verskyn.

Polisie-ondersoeke duur voort.

 

Leave a Reply

error: Content is protected !!