BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS:
Uiters hoë brandgevaartoestande word oor die Richersveld, Nama Khoi en Kamiesberg-munisipaliteite van die Noord-Kaap verwag.
PRETORIA:
Bewolk in die oggend, andersins gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 8/19
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog
JOHANNESBURG:
Bewolk met mis in die oggend, andersins gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 6/17
VEREENIGING:
Bewolk met mis in die oggend, andersins gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 4/17
MBOMBELA:
Oggend miskolle, andersins bewolk met afwisselende motreën.
Minimum/Maksimum: 12/22
POLOKWANE:
Bewolk in die oggend, andersins gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 5/21
MAHIKENG:
Mooiweer, word gedeeltelik bewolk teen die middag.
Minimum/Maksimum: 7/20
VRYBURG:
Mooiweer, word gedeeltelik bewolk in die laatmiddag.
Minimum/Maksimum: 3/21
BLOEMFONTEIN:
Minimum/Maksimum: 1/21
KIMBERLEY:
Mooiweer, gedeeltelik bewolk in die middag en in die aand.
Minimum/Maksimum: 4/20
UPINGTON:
Minimum/Maksimum: 8/24
KAAPSTAD:
Wind: Lig oostelik tot suidoos
Minimum/Maksimum: 13/24
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Matig
GEORGE:
Wind: Lig en wisselvallig.
Minimum/Maksimum: 11/21
GQEBERHA:
Wind: Lig en wisselvallig aanvanklik, andersins lig noordoos.
Minimum/Maksimum: 9/21
OOS-LONDEN:
Wind: Lig en wisselvallig in die oggend, andersins lig tot matig noordoostelik teen die middag.
Minimum/Maksimum: 14/22
DURBAN:
Gedeeltelik bewolk.
Wind: Lig tot matig westelik tot suidwes.
Minimum/Maksimum: 16/23
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Baie hoog
RICHARDSBAAI:
Gedeeltelik bewolk met enkele buie reën.
Wind: Lig tot matig westelik tot suidwes in die oggend, andersins lig tot matig oostelik tot suidoos.
Minimum/Maksimum: 17/22
PIETERMARITZBURG:
Gedeeltelik bewolk, word mooiweer vanaf die middag.
Minimum/Maksimum: 8/23
Bron: SAWD
Besoek ons webwerf by http://www.weathersa.co.za
en
volg ons op X by @saweatherservic