Skip to main content

IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS:

Geen.

BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS:

Geen.

PRETORIA:

Minimum/Maksimum: 2/18

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog

JOHANNESBURG:

Minimum/Maksimum: 0/17

VEREENIGING:

Minimum/Maksimum: -2/18

MBOMBELA:

Minimum/Maksimum: 7/20

POLOKWANE:

Minimum/Maksimum: 3/20

MAHIKENG:

Minimum/Maksimum: 3/19

VRYBURG:

Mooiweeren winderig.

Minimum/Maksimum: 2/20

BLOEMFONTEIN:

Minimum/Maksimum: 0/18

KIMBERLEY:

Mooiweer en winderig.

Minimum/Maksimum: 4/21

UPINGTON:

Mooiweer en winderig.

Minimum/Maksimum: 9/23

KAAPSTAD:

Bewolk met verspreide ligte reën en buie in die oggend, wat oorgaan in gedeeltelik bewolk.

Wind: Lig tot matig noordwaarts tot noordoos wat oorslaan na lig tot wisselvallig vanaf die aand.

Minimum/Maksimum: 15/19

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Laag

GEORGE:

Gedeeltelik bewolk.

Wind: Matig tot fris westelik tot noordwes, word lig vanaf die aand.

Minimum/Maksimum: 13/19

GQEBERHA:

Gedeeltelik bewolk.

Wind: Lig en wisselvallig vroegoggend, andersins matig tot fris noordwaarts.

Minimum/Maksimum: 12/21

OOS-LONDEN:

Gedeeltelik bewolk.

Wind: Matig noordwes wat oorslaan na westelik.

Minimum/Maksimum: 15/22

DURBAN:

Wind: Matig tot fris noordwaarts tot noordoos, word lig suidwaarts tot suidwes in die middag.

Minimum/Maksimum: 11/24

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Baie hoog

RICHARDSBAAI:

Wind: Sterk noord tot noordoos wat matig tot fris word in die middag.

Minimum/Maksimum: 11/26

PIETERMARITZBURG:

Minimum/Maksimum: 4/26

 

Bron: SAWD

Leave a Reply

error: Content is protected !!