IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS:
- Geel vlak 1: Waarskuwing vir skadelike winde tussen Margate en Richardsbaai.
- Geel Vlak 1-waarskuwing vir skadelike winde oor die sentrale dele van Noord-Kaap.
BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS:
Uiters hoë brandgevaartoestande word oor die sentrale en noord-sentrale dele van die Noord-Kaap sowel as die Beaufort-Wes Munisipaliteit van die Wes-Kaap verwag.
PRETORIA:
Ryp in die oggend, andersins mooiweer.
Minimum/Maksimum: 4/18
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Hoog
JOHANNESBURG:
Ryp in die oggend, andersins mooiweer.
Minimum/Maksimum: 2/17
VEREENIGING:
Mis in die oggend, andersins mooiweer.
Minimum/Maksimum: -2/17
MBOMBELA:
Minimum/Maksimum: 7/20
POLOKWANE:
Minimum/Maksimum: 0/19
MAHIKENG:
Minimum/Maksimum: 3/17
VRYBURG:
Mooiweer maar winderig.
Minimum/Maksimum: 0/19
BLOEMFONTEIN:
Minimum/Maksimum: 0/18
KIMBERLEY:
Mooiweer maar winderig.
Minimum/Maksimum: 0/19
UPINGTON:
Mooiweer maar winderig.
Minimum/Maksimum: 9/24
KAAPSTAD:
Gedeeltelik bewolk, met ligte reën teen die aand.
Wind: Matig tot fris noord tot noordwes.
Minimum/Maksimum: 20/22
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Laag
GEORGE:
Mooiweer wat teen die middag gedeeltelik bewolk word.
Wind: Lig tot matig noord in die oggend, en verander vanaf die middag.
Minimum/Maksimum: 17/26
GQEBERHA:
Wind: Lig tot matig noordoos.
Minimum/Maksimum: 15/25
OOS-LONDEN:
Wind: Lig tot matig noordwes wat noordoos in die middag word.
Minimum/Maksimum: 13/24
DURBAN:
Wind: Matig tot fris noord tot noordoostelik wat soms sterk tot stormsterkte word.
Minimum/Maksimum: 6/22
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Baie hoog
RICHARDSBAAI:
Wind: Matig tot fris noord tot noordoostelik wat soms sterk tot stormsterkte word.
Minimum/Maksimum: 10/24
PIETERMARITZBURG:
Minimum/Maksimum: 5/22
SAWD