Skip to main content

IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS:

  1. ‘n Oranje Vlak 5 Waarskuwing: Storms word verwag langs die kus tussen Plettenbergbaai en

Buffalo City.

  1. A Geel Vlak 2 Waarskuwing: Skadelike winde en golwe word tussen Plettenberg en Kosibaai verwag.
  2. ‘n Geel vlak 2-waarskuwing: Woeste golwe word verwag langs die kus tussen Plettenbergbaai en Oos-Londen, versprei na Port Edward teen Vrydagoggend.
  3. ‘n Geel vlak 2 waarskuwing: Ontwrigtende sneeu oor die noordoostelike dele van die Oos-Kaap.

BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS:

Geen.

ALGEMEEN:

Baie koue, nat en winderige toestande word oor die suidelike dele van die Vrystaat en Noord-Kaap, asook die Karoo Hoogland- en Beaufort-Wes-munisipaliteite in die Wes-Kaap verwag.

PRETORIA:

Minimum/Maksimum: 6/18

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Baie hoog

JOHANNESBURG:

Minimum/Maksimum: 0/15

VEREENIGING:

Minimum/Maksimum: 0/16

MBOMBELA:

Minimum/Maksimum:10/24

POLOKWANE:

Minimum/Maksimum:7/19

MAHIKENG:

Mooiweer en winderig, wat oorslaan na gedeeltelik bewolk in die middag.

Minimum/Maksimum: 3/15

VRYBURG:

Gedeeltelik bewolk en winderig.

Minimum/Maksimum: 1/15

BLOEMFONTEIN:

Oggend mis, andersins gedeeltelik bewolk tot bewolk.

Minimum/Maksimum: 2/14

KIMBERLEY:

Gedeeltelik bewolk.

Minimum/Maksimum: 3/15

UPINGTON:

Gedeeltelik bewolk.

Minimum/Maksimum: 4/17

KAAPSTAD:

Bewolk met enkele buie wat later mooiweer word.

Wind: Lig en wisselvallig in die oggend en aand, andersins matig suid.

Minimum/Maksimum: 12/16

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Laag

GEORGE:

Bewolk met geïsoleerde buie, later gedeeltelik bewolk.

Wind: Matig tot fris westelik wat oorslaan in lig tot matig suidwes.

Minimum/Maksimum: 9/14

GQEBERHA:

Bewolk met verspreide buie en reën.

Wind: Matig tot fris suidwes, word matig suid in die middag.

Minimum/Maksimum: 10/17

OOS-LONDEN:

Bewolk met verspreide buie en reën.

Wind: Fris tot sterk suidwestelik, wat teen laatoggend matig suid word.

Minimum/Maksimum: 13/17

DURBAN:

Mooiweer, word bewolk in die oggend met geïsoleerde middagbuie en reën.

Wind: fris tot sterk suidwestelik.

Minimum/Maksimum: 14/21

Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Laag

RICHARDSBAAI:

Mooiweer, word bewolk in die middag met enkele buie en reën.

Wind: Fris tot sterk suidwestelik, met soms storm.

Minimum/Maksimum:13/23

PIETERMARITZBURG:

Mooi, word bewolk in die middag.

Minimum/Maksimum:7/17

Leave a Reply

error: Content is protected !!