Skip to main content

Wydverspreide sneeuval oor sewe provinsies is moontlik aangesien ‘n afsnylaagtepunt temperature laat daal, volgens Snow Report.

Die eerste sneeu het reeds op die hoogste pieke geval alhoewel die hoofsneeu vanaf die naweek verwag word in die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Oos-Kaap, Vrystaat, Noord Wes, Kwazulu-Natal.

Ligte sneeuval plek-plek vir Johannesburg en Namibië is ook op die radar.

Swaar sneuval word voorspel vir Lesotho en Sani Pas.

Leave a Reply

error: Content is protected !!