IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS:
- Geel Vlak 2 vir skadelike winde wat lei tot gelokaliseerde probleme vir hoë voertuie op sekere roetes, skade aan tydelike strukture, los rommel wat rondgewaai word, en die risiko van vinnige verspreiding van brande word oor die oostelike en suidelike dele van Noord-Kaap, die suidwestelike dele van die Vrystaat, die noordoostelike dele van die Wes-Kaap sowel as die noordwestelike dele van die Oos-Kaap verwag.
- Geel vlak 1 waarskuwing vir skadelike winde wat lei tot moeilike toestande op see vir klein vaartuie en persoonlike watervaartuie (bv. kajakke) word verwag tussen Houtbaai en Kaap Agulhas.
BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS:
Uiters hoë brandgevaartoestande word verwag verby die oostelike en suidelike dele van die Noord-Kaap, die uiterste westelike dele van Noord-Wes, die suidwestelike dele van die Vrystaat, die westelike dele van die Oos-Kaap asook die noordoostelike dele van die Wes-Kaap.
PRETORIA:
Minimum/Maksimum: 7/25
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Baie hoog
JOHANNESBURG:
Minimum/Maksimum: 5/23
VEREENIGING:
Minimum/Maksimum: 4/22
MBOMBELA:
Oggend miskolle, andersins moiiweer.
Minimum/Maksimum:10/24
POLOKWANE:
Minimum/Maksimum: 8/24
MAHIKENG:
Minimum/Maksimum: 7/22
VRYBURG:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: 5/26
BLOEMFONTEIN:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: 2/24
KIMBERLEY:
Mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: 7/25
UPINGTON:
Aanvanklik gedeeltelik bewolk, andersins mooiweer en winderig.
Minimum/Maksimum: 8/24
KAAPSTAD:
Bewolk met wydverspreide reën en donderbuie.
Wind: Sterk en winderig noordwes in die oggend wat oorslaan na matig tot fris suidwestelik in die middag
Minimum/Maksimum: 14/18
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Laag
GEORGE:
Bewolk met verspreide buie in die aand
Wind: Fris tot sterk en winderig noordwestelik wat matig tot fris suidwes word teen die aand
Minimum/Maksimum: 15/23
GQEBERHA:
Mooiweer, maar word bewolk in die aand met enkele donderbuie en reën.
Wind: Fris noordwestelik, word sterk suidwestelik teen laatmiddag.
Minimum/Maksimum: 14/30
OOS-LONDEN:
Wind: Fris tot sterk noordwestelik, word sterk suidwes in die aand.
Minimum/Maksimum: 19/32
DURBAN:
Wind: Matig tot fris noord tot noordoos.
Minimum/Maksimum: 15/27
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Baie hoog
RICHARDSBAAI:
Wind: Matig tot fris noordoos, word sterk met tye.
Minimum/Maksimum: 16/30
PIETERMARITZBURG:
Minimum/Maksimum: 8/27