ERGE WEER-WAARSKUWINGS:
‘n Geel vlak 2 waarskuwing vir enorme golwe wat kan lei tot die moontlikheid dat kusgebruikers weggevee kan word van lae rotse, asook probleme met navigasie op see kan verwag word tussen Saldanhabaai en Kaap Agulhas.
BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS:
Uiters hoë brandgevaartoestande word oor die Beaufort-Wes-munisipaliteit van die Wes-Kaap, wes, en sentrale dele van die Oos-Kaap, sowel as die sentrale dele van die Noord-Kaap verwag.
TEMPERATURE
PRETORIA
Minimum/Maksimum: 8/27
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Baie hoog
JOHANNESBURG:
Minimum/Maksimum: 8/26
VEREENIGING:
Minimum/Maksimum: 4/25
MBOMBELA:
Miskolle in die oggend, andersins gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum:13/23
POLOKWANE:
Oggend mis, andersins gedeeltelik bewolk.
Minimum/Maksimum: 9/23
MAHIKENG:
Minimum/Maksimum: 9/27
VRYBURG:
Minimum/Maksimum:6/28
BLOEMFONTEIN:
Minimum/Maksimum: 4/26
KIMBERLEY:
Minimum/Maksimum:7/27
UPINGTON:
Minimum/Maksimum:12/31
KAAPSTAD:
Gedeeltelik bewolk.
Wind: Matig tot fris noordwestelik, word lig en wisselvallig vanaf die aand.
Minimum/Maksimum: 12/19
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Laag
GEORGE:
Mis in die oggend.
Wind: Lig tot matig noordwes in die oggend, andersins lig en wisselvallig.
Minimum/Maksimum: 9/23
GQEBERHA:
Gedeeltelik bewolk, wat oorslaan na bewolk in die aand.
Wind: Lig tot matig noordwes in die vroeë oggend, andersins matig tot fris suidwes.
Minimum/Maksimum: 16/25
OOS-LONDEN:
Mooiweer, word bewolk in die aand.
Wind: Lig en wisselvallig in die oggend, andersins lig tot matig suidwes.
Minimum/Maksimum: 18/32
DURBAN:
Wind: Matig tot fris noord tot noordoos.
Minimum/Maksimum: 17/27
Die verwagte UVB Sonbrandindeks: Ekstreem
RICHARDSBAAI:
Wind: Matig tot fris noord tot noordoos.
Minimum/Maksimum: 17/28
PIETERMARITZBURG:
Minimum/Maksimum: 12/30