Die saak van die Saldanha dogter, Joshlin Smith wat vanoggend in Vredenburg verhoor sou word, is uitgestel tot 15 Julie.
Racquel “Kelly” Smith, haar kêrel Steveno van Rhyn, met twee mede-beskuldiges, Jucquin Appolis en Lourencia Lombard is tans in aanhouding. Al vier word aangekla vir ontvoering en mensehandel.