Skip to main content

Ná die ineenstorting by Victoriastraat 75, George, is minstens 23 oorlewendes gered, met vyf sterftes wat tot dusver bevestig is. Reddingspanne, insluitend 111 personeellede en snuffelhonde, soek na nog individue wat steeds vermis word.

53 Noodpersoneel is daar vanaf die Stad Kaapstad en Worcester Rampdienste asook Wes-Kaapse Provinsiale Rampdienste.

Minister Anton Bredell hou toesig oor bedrywighede.

Die ineenstorting het gister net ná 14:00 plaasgevind met ‘n konstruksiespan van ongeveer 70 op die terrein

Leave a Reply

error: Content is protected !!