Skip to main content

Silindile Masondo, ‘n KwaZulu-Natalse polisiebeampte het ‘n pasgebore baba gered wat in ‘n toilet by ‘n stasie agtergelaat was. ‘n Verbyganger het die baba hoor skreeu en Masondo ingelig.

Masondo het, nadat hy nie maatskaplike werkers in die hande kon kry nie, melk, klere en ander benodigdhede aangekoop om die baba in die tussentyd te versorg.

Die polisie-ondersoek duur voort.

Leave a Reply

error: Content is protected !!