Skip to main content

“Elke oggend word ‘n wildsbok in Afrika wakker. Hy weet hy moet vinniger hardloop as die vinnigste leeu, anders sal hy opgeëet word. Elke oggend word ‘n leeu wakker. Hy weet hy moet die stadigste wildsbok inhaal, anders sal hy van die honger doodgaan.

“Maak nie saak of jy ‘n leeu of ‘n gasel is nie – wanneer die son opkom, moet jy vinniger hardloop.” – Anoniem

Leave a Reply

error: Content is protected !!