Skip to main content

Lede van die publiek versper toegang tot die Optic FNB-tak op Eshowe. Hulle dring daarop aan dat oud-President Jacob Zuma se bankrekening deur die bankgroep ontvries word nadat dit verlede naweek gevries is. Openbare orde-polisielede het ‘n ogie oor die vreedsame groep betogers gehou.

Leave a Reply

error: Content is protected !!