Skip to main content

‘n Nuwe wetsontwerp wat in die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers bekendgestel is, vra vir ‘n omvattende hersiening van die Amerikaanse betrekkinge met Suid-Afrika.

Die wetsontwerp, getiteld die “VSA-Suid-Afrika Bilaterale Betrekkinge Hersieningswet,” beskuldig die ANC-regering daarvan dat hulle die kant van “vyandige lande” soos Hamas, Rusland en China, wat na bewering Amerikaanse nasionale veiligheid en buitelandse beleidsbelange ondermyn.

Die wetsontwerp beklemtoon verskeie aksies en verklarings deur Suid-Afrika, insluitend sy ondersteuning vir Hamas, militêre en politieke bande met Rusland en China, en samewerking met China in media- en tegnologiesektore.

Die wetsontwerp se deurgang en impak bly onseker, maar dit weerspieël ‘n groeiende neiging van kommer oor Suid-Afrika in die Verenigde State van Amerika.

Leave a Reply

error: Content is protected !!