Skip to main content

Francois van der Merwe staan in die getuiebank van die Groblersdalse Landdroshof, waar sy borgtogaansoek in verband met ‘n voorval tydens ‘n optog ter ondersteuning van die Groblersdal Twee aangehoor word.

Die staat het die ondersoekbeampte geroep om in die aansoek te getuig.

Hy en ander optoggangers het polisiemanne weggestoot en ‘n polisielid aangerand, het die ondersoekbeampte getuig.

 

Leave a Reply

error: Content is protected !!