Skip to main content

Die skooljaar, wat vandag afskop, begin moeilik vir sommige ouers.

Sommige Gautengse ouers het lank buite distrikskantore tougestaan vir die plasing van hul kinders (21 000 is steeds nie geplaas nie).

Daar word verwag dat baie KwaZulu-Natalse leerlinge geen leermateriaal sal ontvang nie, en die Wes-Kaap sukkel om honderde “nuwe en uiters laat” aansoeke te plaas aangesien die skole reeds vol is.

Leave a Reply

error: Content is protected !!