Skip to main content

Suid-Afrikaners kan uitsien na ‘n beurtkragvrye week.

Eskom het bekend gemaak dat beurtkrag tot Vrydag 16:00 opgeskort is weens ‘n verhoogde opwekkingskapasiteit. Enige verandering aan planne sal aan die publiek oorgedra word.

 

Leave a Reply

error: Content is protected !!